top of page

BOER MET K7

​

​

​

WhatsApp Image 2020-02-19 at 10.47.55.jp
Plase/kampe te huur/verhuur of koop/ verkoop van plase aangebied

Moes jy diere verkoop as gevolg van die droogte en het 'n paar kampe om te verhuur? Dalk 'n plaas om aan te bied vir helfte van die aanteel?
Wou jy nog altyd 'n naweekboer word of jou kudde vergroot, dalk 'n plaaseienaar word? Hierdie is jou kans.

Harvest Work
Organic Carrots
001.JPG
About us
finaal.jpg

Kanaal 7, Medianetwerk vir Christus.  Die eerste EN grootste privaatradiostasie in Namibië met 33 senders wat landswyd uitsaai.  Kanaal 7 waar Namibië se boere skouer skuur!

Latest News 

Landbou Joernaal

​

Landbou Joernaal - waar ons die nuutste nuus in die landbousektor met jou deel op alle vlakke van dié bedryf.  Ons gesels met kundiges oor akkerbou, die veebedryf, finansies, visboerdery, struikelblokke en soveel meer.  Elke Saterdagoggend om 6 of die herhaling op 'n Woensdagaand om 8.

Retro Microphone

Op die skrikkeldag Landbou Joernaal kalender.

​

29 Februarie 2020

 

Soek jy weiding te huur/koop of het jy weiding om aan te bied?  Stuur ‘n sms na 1023 met die kodewoord landbou saam met jou e-pos adres om ‘n aansoekvorm te ontvang, of klik op die skakel.

 Landbou Weekblad se Alani Janeke vertel ons van ‘n suksesvolle veeboer en vele meer.

Samehaling se eienaar, Pieter van Schalkwyk vertel interessante stories en werp lig op sy NLU toekenning en tydskrifartikels.

 Ons hoor hoe die druiwe-oeste op Aussenkehr afgeloop het en die uitdagings wat daardie boere moet te bowe kom.

 

Landbou Joernaal – Saterdagoggend om 6 of die heruitsending op ‘n Woensdagaand om 8.  Kanaal 7 kan geluister word op ons 33 senders landwyd, maar ook op DSTV kanaal 825 of herhalings van ons gewildste programme kan direk op ons webwerf by www. K7.com.na geluister word, onder potgooi.

​

bottom of page