top of page

BOER MET K7

Verhuring van plaas of gedeelte  van plaas
84990177_3178686378831426_40558110615535

Indien jy 'n paar kampe te huur het om aan iemand te bied of het jy dalk 'n plaas om te verhuur?  Hier woeker ons en bring die koper en verkoper bymekaar.

Bepaal jou weg van hier af.
82464712_3101216596578405_82085591226609

Bepaal self hoe jou pad vorentoe!  Adverteer jou plaas of 'n gedeelte daarvan.  Kanaal 7 bring die koper en verkoper bymekaar.

Bepaal jou eie behoeftes
81716415_3095172813849450_27327123441099

Wil jy 'n gedeelte van jou plaas of die hele plaas verhuur?  Dalk 'n paar kampe met 'n veesuiping of verhuur vir helfte van die aanteel.  Jy bepaal jou eie behoeftes.

So maak mens!
82568505_3101216699911728_28228103727491

Klik op die 'kontak ons' skakel en volg die maklike aanwysings om 'n aansoekvorm te bekom.  Jy kan ook 'n sms stuur na 1023 met die kodewoord LANDBOU en jou e-pos adres om 'n vorm te ry.  Vul in en stuur terug saam met 'n bewys vir betaling van N$100.

bottom of page